Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 192 |
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Skip to contentR215.00
Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis …Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ’n klein brakkie met ’n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees. Wendy Maartens se lewendige, deernisvolle vertellings maak hierdie klassieke en moderne Suid-Afrikaanse heldestories vir oud en jonk toeganklik. ’n Moet-hê-boek vir elke huis!
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 192 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.