Additional information
| Age | |
|---|---|
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Skip to contentR130.00
Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, het hy geweet dit gaan nie maklik wees om maats te maak in die nuwe skool nie. Soos elke keer. Maar toe begin die meisiekind agter hom aankarring… En oral waar sy is, is daar moeilikheid. Dit is ook nie lank nie, of sy trek vir Jan-Jopie saam met haar by allerhande avonture in.
NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Artist | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.