Agent Snoet en die Groen Genugtig

R145.00

Snoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. ‘n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit ‘n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor. En asof dit nie genoeg is nie, dreig iemand boonop om Smarag, die suksesvolste katte-ster in die land, dood te maak. Terwyl Snoet soos gewoonlik net die kat aan die stert beet het, moet Felino alles in sy vermoë doen om die Genugtig te vind en Smarag te red … voordat dit te laat is.

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

48

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Agent Snoet en die Groen Genugtig”
Product categories