Agent Snoet en die hondelewe

R145.00

Agent Snoet is ‘n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die ander twee boeke, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture. Hierdie keer moet hulle ‘n baie BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm… maar as Felino nie oppas nie, is hy sy eie (laaste) lewe kwyt!

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

48

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Agent Snoet en die hondelewe”
Product categories