Agent Snoet en die Windlawaai

R145.00

Professor Mapstieks is een van die bekendste wetenskaplikes in die land. Sy nuwe uitvinding, die Windlawaai, is pas gesteel. Die Windlawaai kan enige masjien van ’n afstand beheer – en as dit in die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge hê.

Agent Snoet kry opdrag om die diefstal te ondersoek. Maar soos gewoonlik is dit sy slim kat, Felino, wat die eintlike baasbrein agter die ondersoek is.

Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor …

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Agent Snoet en die Windlawaai”
Product categories