Ansofie Plak – Besoekers uit die ruimte (Boek 2)

R115.00

Ontmoet vir Ansofie Plak.  Sy is nie soos ander kinders nie.  Haar ouers is ruimte-reisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat.  Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interssante avonture!

Boek 2: Ansofie Plak – Besoekers uit die ruimte

Wanneer ‘n vreemde ruimtetuig een oggend op Oupa Albertus se huisie se dag neerstort, ontmoet Ansofie vir Lunikus en Lunia, twee ruimtewesens.

Illustrasies deur E.Lanie.

Category

Description

Deur Anna Emm

Ouderdom: 3 – 9 jaar

A5 Storieboek

60 bladsye

Additional information

Age

, , , , , ,

Book Number/Boek nommer:

2

Author

Brand

Anna Emm

Pages

60

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ansofie Plak – Besoekers uit die ruimte (Boek 2)”
Product categories