Bastian Blom en die woedende weerwolf

R125.00

Bastian is al gewoond daaraan dat vreemde klante in sy pa se antiekwinkel opduik. Maar hierdie keer is daar ’n harige besoeker wat vir die volmaan tjank … Bastian moet help om die raaisel op te los rondom twee families wat al jare lank in ’n geveg gewikkel is.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

56

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bastian Blom en die woedende weerwolf”
Product categories