Ben en die Dinosourus

R90.00

Wanneer Ben ‘n speelgoed-dinosourus present kry, is hy baie opgewonde! Maar daar is gou probleme, want die vreemde dinosourus word al hoe groter en groter…

Description

Prenteboek saam met ‘n CD: Kleuters luister na die storie op die CD terwyl hulle saam “lees” in die boekie – ‘n klokkie aan die einde van elke bladsy laat weet hulle wanneer dit tyd is om om te blaai!

Additional information

Age

, , ,

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ben en die Dinosourus”
Product categories