Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo

R130.00

Doer ver op die horison kom ‘n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word ‘n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom! ‘n Verbeeldingryke storie oor die avonture van ‘n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

32

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo”
Product categories