Deur die Digitale Orbis

R135.00

Miek en Ris se pa is besig om ‘n vreemde rekenaarprogram te ontwikkel – ‘n Digitale Orbis waarmee mens na enige plek en tyd deur die internet kan reis.  Maar die program is nog nie klaar nie.  Dit gee probleme… En toe Miek se rekenaarspeletjie en Ris se geskiedenistaak met die program deurmekaar raak, beland ‘n donker figuur met ‘n bose plan in Antieke Rome.  Nou moet die kinders hom gaan keer voordat hy die wêreld oorneem!  Maar om dit te doen, moet hulle agter hom aan deur die Digitale Orbis, en as hulle nie binne vyf uur weer uitkom nie, kan hulle vir altyd in die internet vassit.

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Deur die Digitale Orbis”
Product categories