Kameelperde kan nie dans nie

R135.00

Krisjan is ‘n kameelperd, sy bene is lank en skraal. Hy het knopperige knieë en ‘n nek soos ‘n telefoonpaal. Krisjan kan nie goed dans nie. Hy haat elke jaar die bosvelddans. Maar op een pragtige maanlignag vind Krisjan uit dat jy partykeer net ander musiek nodig het as jy anders as al die ander is …

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kameelperde kan nie dans nie”
Product categories