Kaptein Ressiv

R135.00

Wanneer Liam saam met sy ouers langs die Vaaldam vakansie hou, ontmoet hy die eienaardige Kaptein Ressiv, ‘n wannabe-seerower wat met sy skuit op die dam rondvaar.  Niemand steur hulle aan Kaptein Ressiv se stories nie.  Almal vermoed hy het nie al sy varkies bymekaar nie… Maar dan beland Liam op ‘n dag saam met die kaptein in ‘n vreemde maalkolk in die middel van die Vaaldam, en toe hulle anderkant uitkom, wag daar seerowers – règte seerowers! En die spulletjie is glad nie vriendelik nie…

Description

A5 Storie boek vi 8 – 12 jariges.

100 bladsy

Additional information

Age

, , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Pages

100

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kaptein Ressiv”
Product categories