Kas vol monsters 2: Vampierfoto’s

R100.00

Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ‘n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto’s van ’n vampier te neem kan ‘n pyn in die nek wees!

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

40

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kas vol monsters 2: Vampierfoto’s”
Product categories