Kas vol monsters 6: Kinderspeletjies

R100.00

Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ‘n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na ‘n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om ‘n aand lank baba-oppassers vir ‘n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees …?

Category

Additional information

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

40

Age

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kas vol monsters 6: Kinderspeletjies”
Product categories