Kies jou eie Avontuur – Nag van die seerowers

R130.00

Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie… Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie. Elke boek is vol raaisels en geheime, ompaaie en doodloopstrate … en jy, die leser, moet jou pad daardeur vind! Daar is meer as 40 verskillende eindes, en meer as 95 keuses wat jy moet maak. Jy kan oor en oor na die begin terugblaai en weer begin. Maar wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig…

Nag van die seerowers:  Wanneer jy en jou sussie, Nadia, na die hawe gaan om julle oom en tannie op ‘n luukse passsasierskip af te sien, vermoed julle onraad.  Die skip behoort aan ‘n gevaarlike seerower, Jack die wreedaard, en hy is van plan om die gaste aan boord te beroof!  Jy en Nadia moet hom keer, en die gaste betyds waarsku.  Maar wie sal julle glo?

Description

Deur Corlie Putter

Ouderdom: 9 – 14 jaar

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Pages

100

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kies jou eie Avontuur – Nag van die seerowers”
Product categories