Kies jou eie Avontuur – Vloek van die Seekat-eilande

R130.00

Hierdie boeke is nie soos ander boeke wat jy al gelees het nie… Jy kan dit nie van voor tot agter deurlees nie. Elke boek is vol raaisels en geheime, ompaaie en doodloopstrate … en jy, die leser, moet jou pad daardeur vind! Daar is meer as 40 verskillende eindes, en meer as 95 keuses wat jy moet maak. Jy kan oor en oor na die begin terugblaai en weer begin. Maar wees gewaarsku. Die avontuur is gevaarlik! Kies versigtig…

Vloek van die Seekat-eilande:  Jy is ‘n spesialis op die gebied van Antieke geskrifte.  Jou vriendin, Ans, nooi jou saam na die geheimsinnige eilande, maar sy daag nooit op nie…   Jy moet probeer om die skatkaart in die hande te kry, jou vriendin te red, en die vloeK van die Seekat-eilande vry te spring.  En jy moet te alle tye probeer om … AAN DIE LEWE TE BLY!

Description

Deur Corlie Putter

Ouderdom: 9 – 14 jaar

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Pages

100

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kies jou eie Avontuur – Vloek van die Seekat-eilande”
Product categories