Lawwe Geluide: Ou oom Klasie het ‘n plaas

R155.00

Kom kuier by oom Klasie op die plaas of kom ry op die bus en sing saam met die gewilde en bekende kinderliedjies. Of kom swaai saam met Arno Apie tussen die takke rond terwyl hy die raserige diere leer ken of ry saam met Tommie Taxi deur die stad en vind meer uit oor sy raserige voertuigmaats.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lawwe Geluide: Ou oom Klasie het ‘n plaas”
Product categories