Leer my lees (Vlak 2) – Tippie

R40.00R400.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend.

Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Elke boek in die reeks bevat:

’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;

· helder, kindervriendelik illustrasies;

·’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

SKU N/A Categories , Tag

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Book Number/Boek nommer:

1 tot 10, leer-my-lees-tippie, 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10

Series/Reekse

Leer my Lees – Tippie

Author

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer my lees (Vlak 2) – Tippie”
Product categories