Meelon en die Gesteelde Fonomorf (2de boek)

R135.00

Met die Aardeaan se hulp het Meelon daarin geslaag om van die Aarde af op te styg.  Hy is op pad terug Haumea toe… maar dan ontdek hy dat Andries op die ruimtetuig agtergebly het! Hoe gaan hy sy vriend nou weer terug kry op die Aarde?  Veral aangesien hulle eers oor sestig dae weer in die regte galaktiese kwadrant sal wees…

Maar gou het hulle groter probleme.  Skalon het hulle opgespoor, en hy sal alles in sy vermoë doen om te keer dat Meelon op Haumea land…

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meelon en die Gesteelde Fonomorf (2de boek)”
Product categories