Meelon en die Supra-Poort (4de boek)

R135.00

Meelon stuur vir Andries ‘n spesiale geskenk van Haumea af Aarde toe – ‘n supra-poort waarmee hulle baie makliker en vinniger tussen planete kan reis. Maar die supra-poort lyk vreeslik baie soos ‘n yskas… Ouma glip deur die supra-poort toe sy die kos daarin wil bêre, en so beland sy tussen ‘n klomp verbaasde Haumeane in die ruimte! Nou moet Andries en Meelon ‘n plan maak om haar terug te kry op die Aarde vóór sy in die moeilikheid beland…

Description

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Meelon en die Supra-Poort (4de boek)”
Product categories