Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 80 |
R125.00
Toffie is ’n skugter vulletjie wie se ma dood is. Vicki en Tessa maak versigtig vriende met die perd. Maar net toe hulle vordering begin maak, vind hulle uit dat Toffie dalk binnekort weggeneem word. Hoe gaan die meisies Toffie se eienaars oortuig om haar te laat bly?
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.