My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite

R225.00

In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor? Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe? Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na wes te ry? In watter Suid-Afrikaanse dorp het die polisie op kamele gery? Watter provinsie in Suid-Afrika is die grootste? Verken die wêreld met hierdie prettige volkleur-atlas! Propvol fantastiese feite oor al die vastelande, en oor Suid-Afrika en sy nege provinsies. EKSTRA! Muurkaart van Suid-Afrika.

Additional information

Age

, , , , ,

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

92

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My eerste atlas: ‘n Wêreldatlas vol asemrowende feite”
Product categories