Op die punt van my tong: 80 lawwe tongknopers

R115.00

Jaco Jacobs se bekroonde kinderverse is gewild by skole, kunswedstryde – en veral op duisende Afrikaanse kinders se boekrakke, waar dit ’n ereplek verdien. Hierdie splinternuwe versameling tongknopers en snelsêers sal sorg vir ure se lekkerlag-pret!

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

40

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op die punt van my tong: 80 lawwe tongknopers”
Product categories