Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe

R140.00

Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein.

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is?

As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom ’n storie …Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is ’n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe”
Product categories