Skaduwees, skatte en skelmstreke

R155.00

Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. Haar vriende oefen vir ’n padwedloop. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. Maar soos gewoonlik probeer Danelle om dinge vir Lindie-hulle moeilik te maak. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een oggend by die koshuis moet uitglip en by die grillerige begraafplaas gaan rondsluip. Wat hulle daar sien, is genoeg om enige iemand nagmerries te gee – ’n oop graf, en ’n hand wat uit die graf te voorskyn kom. Wat is by die begraafplaas aan die gang? En sal Lindie-hulle hierdie nuwe raaisel kan oplos?

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

136

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skaduwees, skatte en skelmstreke”
Product categories