Additional information
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 72 |
R100.00
Slym, ‘n slymerige wurm, word deur ‘n voël gevang. Slym skrik so groot dat hy ‘n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet. Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val by ‘n skool vir paddas.
By die skool vind Slym uit dat hulle besig is om ‘n paddakonsert te reël. Dit laat Slym se kop oortyd werk, en met sy vriend, Paddavoet, se aanmoediging besluit Slym om die eerste wurm te word wat in ‘n paddakonsert optree.
Maar dit is egter nie so maklik nie. Slym sal eers by juffrou Plat Anna, Paddarotti en Giftand die slang moet verbykom …
Out of stock
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language | |
| Pages | 72 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.