Soogdiere

R145.00

Ontdek die wêreld van soogdiere, van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil, op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees om te sien watter verskeidenheid soogdiere ons planeet bewoon – van piepklein muise tot enorme olifante en bloedsuiende vlermuise.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soogdiere”
Product categories