Speurder Annika kry snuf in die neus

R115.00

Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks. Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na … kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit. Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige. Maar Annika kan dit nie glo nie. Sy is seker hulle maak ‘n fout. Maar hoe gaan sy dit bewys? Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

56

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Annika kry snuf in die neus”
Product categories