Stalmaats

R90.00R115.00

Stalmaats deur Lize Roux is ‘n uitstekende nuwe reeks in Afrikaans oor perde en perdeliefhebbers.  Die reeks handel oor ‘n meisie in Graad 6, Anri, wat sopas na ‘n nuwe dorp verhuis het en by ‘n nuwe ryskool, Dagbreek, aangesluit het. Alles is vir haar vreemd en sy mis haar ou ryskool, perd en maats. Gelukkig ontmoet sy gou twee nuwe maats wat saam met haar by die Dagbreek-ryskool is en ook in dieselfde graad in haar nuwe skool. Kort voor lank is dié drie onafskeidbaar en geniet hulle lang sorgelose dae as deel van die spesiale groep by die ryskool wat Stalmaats genoem word. Sy ontwikkel ook ‘n spesiale band met Sugerplum, ‘n jong palamino merrie. Sy vind ook ‘n goeie vriend en vertroueling in Jacques, die eienaars van die ryskool se seun.

SKU N/A Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Book Number/Boek nommer:

1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18

Pages

68

Series/Reekse

Stalmaats

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stalmaats”
Product categories