Voorsprong: Afrikaans 5-6jaar

R45.00

Op soek na ’n reeks boeke propvol aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? DieVoorsprong Afrikaans­-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese taal en geletterdheid.

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

32

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voorsprong: Afrikaans 5-6jaar”
Product categories