Waarvoor is seerowers bang?

R135.00

Almal weet seerowers is vreesloos en dapper. Hulle skrik nie vir storms op see nie. Seemonsters gee hulle nie nagmerries nie. En as hulle ‘n seerowerskat moet soek, skrik niks en niemand hulle af nie. Maar Sanmarie is seker daar is een ding waarvoor seerowers sommer baie bang is. En sy is van plan om by haar pa, Kaptein Kalamari, en sy twee manskappe, Tjokka en Charlie, uit te vind wat dit is …

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Waarvoor is seerowers bang?”
Product categories