n Goeie dag vir boomklim

R190.00

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe ’n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

128

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “n Goeie dag vir boomklim”
Product categories