Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word

R195.00

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

Category

Description

**Die fliek, NUL IS NIE NIKS NIE, wat by teaters wys, is gebaseer op hierdie boek van Jaco Jacobs

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

128

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oor ‘n motorfiets, ‘n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word”
Product categories