Rocksusters

R165.00

Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie.  Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

168

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rocksusters”
Product categories