Additional information
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 160 |
R175.00
Soos ’n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ’n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig. Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis.
Out of stock
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 160 |
You must be logged in to post a review.
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.