Bybel Buddies/Bible Buddies

R550.00

Anders as meeste Bybelstorie-versamelings, vertel BYBEL BUDDIES die stories in chronologiese volgorde en in die konteks van “die groter Bybelstorie”. Kinders leer hoe die gebeure op mekaar volg, en watter rol die Bybelkarakters gespeel het wanneer al die stories uiteindelik ‘n geheel word om die storie van Jesus te vertel. BYBEL BUDDIES verduidelik ook die stories en die betekenis daaragter, asook hoe dit van toepassing is op elkeen se lewe vandag.

Unlike most other Bible story-products, BIBLE BUDDIES tells the stories in chronological order and in the context of the “bigger Bible story”. Children learn how the events fit into one another and which role the Bible characters played in the bigger scheme of things, preparing the way for the ultimate story – the story of Jesus. BIBLE BUDDIES also explains the stories and the meaning of certain events, making it applicable for our life today.

SKU N/A Category

Additional information

Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bybel Buddies/Bible Buddies”
Product categories