Die Avonture van Lekkerbekkie Muis (DVD)

R100.00

Wanneer Lekkerbekkie Muis se huisie oorstroom, gaan soek hy vir hom ‘n nuwe huisie in die bos. Daar maak hy maats met allerhande kleurvolle karaktertjies soos Mossie die mossie, Pieter Padda, Oupa Uil, die hasies en die voëltjies. Die dialoog is maklik en eenvoudig genoeg vir selfs die ou heel kleintjies om te volg.

 

Category

Description

Episodes:

  1. Lekkerbekkie se nuwe huis
  2. Lekkerbekkie en die diere
  3. Lekkerbekkie verjaar
  4. Lekkerbekkie se nuwe skoene
  5. Lekkerbekkie en die wind
  6. Lekkerbekkie gaan kuier
  7. Lekkerbekkie se maatjies
  8. Lekkerbekkie kry verkoue

 

Additional information

Age

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Avonture van Lekkerbekkie Muis (DVD)”
Product categories