Die Land van Tak (DVD)

R100.00

Kiekie se ouer sussie, Kay, is ‘n kunstenaar en sy kan vreeslik mooi teken.  Sy vertel ook die mooiste stories.  En wanneer Kiekie se mamma dorp toe gaan, vertel Kay vir haar stories oor die Land van Tak… ‘n Land waarin almal en alles uit Kay se tekeninge bestaan.

Out of stock

Category

Description

Episodes:

  1. Twee sussies beland in die Land van Tak
  2. ‘n Lugballon in die Land van Tak
  3. Daar’s ‘n boelie in die Land van Tak
  4. Wat van die varkie geword het
  5. Snaakse geluide in die Land van Tak
  6. Vyftien ballonne
  7. Die burgemeester se probleem

Additional information

Age

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Land van Tak (DVD)”
Product categories