Jan-Jopie en die Meisiekind

R130.00

Toe Jan-Jopie en sy pa vir die soveelste keer trek, het hy geweet dit gaan nie maklik wees om maats te maak in die nuwe skool nie.  Soos elke keer.  Maar toe begin die meisiekind agter hom aankarring…  En oral waar sy is, is daar moeilikheid.  Dit is ook nie lank nie, of sy trek vir Jan-Jopie saam met haar by allerhande avonture in.

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jan-Jopie en die Meisiekind”
Product categories