Klein Piempiempie

R110.00

Dis die eerste dag van skool en klein Piempiempie is skrikkerig.  Daar is baie ander goggatjies en dingetjies, en almal is groter as hy. En die sprinkaan onderwyser, Jan Viool, is ‘n snaakse insek…

 

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Piempiempie se nuwe skool
  2. Piempiempie en die boelie
  3. Piempiempie en die uitstappie
  4. Piempiempie en die nuwe maatjie

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Artist

Anna Emm
Voorgelees deur Bertha le Roux

Age

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Klein Piempiempie”
Product categories