Professor Pom en die Molekules

R100.00

Ontmoet vir Professor Pom en sy vriende: Kleinjan die mensekind, Petunia die potplant, die sokkies, Links en Regs, en die Dingetjie.  En dan is daar natuurlik Bek, die ou grootprater, wat alewig besig is om die eksperimente deurmekaar te krap!

Met Albert Maritz as die stem van Professor Pom!

Out of stock

Category

Description

Episodes:

  1. Wat is fout met Professor Pom?
  2. Bek die grootprater
  3. Kleinjan maak ‘n plan
  4. Links en Regs verdwaal
  5. Petunia kry verkoue
  6. Bek en die kompetisie
  7. Dingetjie raak weg

Additional information

Age

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Professor Pom en die Molekules”
Product categories