Spinnestories

R110.00

Al die goggas is bang vir Estie Spinnekop en sy sukkel om vriende te maak. Gelukkig is sy baie goed met stories uitdink, en toe sy vir die goggas die vreemdste stories begin spin, drom hulle almal sommer gou om die spinnerak saam om na die stories te luister. Maar sal hulle nog haar vriende wil wees wanneer hulle uitvind die Estie Spinnekop se stories is nie waar nie?

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Die storie van die allemintige kwaker
  2. Die storie van die vlieënde pofadder
  3. Die storie van die donker dag
  4. Die storie van die erdwurm se tande

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spinnestories”
Product categories