Vier Konings

R110.00

Die groot kasteel teen die heuwel in die land van Verfenoffel staan al baie lankal leeg, en die Minister en die Raadslid meen dis tyd dat hulle adverteer vir ‘n koning om daar te kom woon.  Maar om die regte koning te kry is nie so maklik nie…

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Koning Derde-lappie
  2. Koning Ligte-rapsie
  3. Koning Grote-knetter
  4. Koning Dankbaar-en-sonskyn

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vier Konings”
Product categories