Zoem Junior Leesreeks

R400.00

Die Zoem Junior Leesreeks dien as voorbereiding op die Zoem reeks.

Die Zoem-leesreeks is spesiaal ontwikkel vir beginner-lesertjies en kan met gemak by die huis of in die klaskamer aangewend word.  Die reeks bestaan uit 20 A4 leeskaarte met volkleur illustrasies.  Elke leeskaart het ‘n storie met nuwe woorde op.  Die kaarte kan in 3 verskillende moeilikheidsgrade verdeel word: beginner, intermediêr en gevorderd.

Out of stock

Description

Die Zoem-leesreeks sluit ook ‘n audio CD in waarop al die stories op die leeskaarte stadig en duidelik voorgelees word sodat die kind kan saam lees.  Daar is ook leesoefeninge vir elke leeskaart op die CD.

Additional information

Age

, , , , ,

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Zoem Junior Leesreeks”
Product categories