Description
Wie sal die sterkste wees? Die lig of die donker?
Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle spesiale kragte nie. Die Eindspel het reed begin, besef Lucas.
Maar sal hy uit die kloue van die donker ruimtewesens kan bly? Watter geheim dra Troy in hom? Waar kan die drie nuwe alien-tieners vandaan en wat wil hulle van Lucas he? Hoekom vind Lucas nou van die Slaper uit – iemand wat nie is wie hy voorgee om te wees nie? Maar die belangrikste van al die vrae: Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef…?
Reviews
There are no reviews yet.