Description
Deur Anna Emm
Ouderdom: 3 – 9 jaar
A5 Storieboek
60 bladsye
R115.00
Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimte-reisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interssante avonture!
Boek 2: Ansofie Plak – Besoekers uit die ruimte
Wanneer ‘n vreemde ruimtetuig een oggend op Oupa Albertus se huisie se dag neerstort, ontmoet Ansofie vir Lunikus en Lunia, twee ruimtewesens.
Illustrasies deur E.Lanie.
Deur Anna Emm
Ouderdom: 3 – 9 jaar
A5 Storieboek
60 bladsye
| Age | |
|---|---|
| Book Number/Boek nommer: | 2 |
| Author | |
| Brand | Anna Emm |
| Pages | 60 |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.