Description
A5 Storieboek
100 bladsye
R135.00
Meelon stuur vir Andries ‘n spesiale geskenk van Haumea af Aarde toe – ‘n supra-poort waarmee hulle baie makliker en vinniger tussen planete kan reis. Maar die supra-poort lyk vreeslik baie soos ‘n yskas… Ouma glip deur die supra-poort toe sy die kos daarin wil bêre, en so beland sy tussen ‘n klomp verbaasde Haumeane in die ruimte! Nou moet Andries en Meelon ‘n plan maak om haar terug te kry op die Aarde vóór sy in die moeilikheid beland…
A5 Storieboek
100 bladsye
| Age | |
|---|---|
| Author | |
| Brand | Anna Emm |
| Language |
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.