Description
A5 Storieboek
100 bladsye
R120.00
Wanneer Zaskia by die verlate ruimte-vulstasie in iets glibberig trap, dink sy nie te veel daarvan nie. Maar toe sy daardie aand die stuk blou slym van haar skoen se sool aftrek, begin vreemde dinge gebeur…
Eers is dit haar skoot-robotjie, Biep, se eienaardige optrede. Dan breek iemand by hulle huis in en dop alles om op soek na iets. Maar wat? Hoe meer Zaskia oor die blou slym uitvind, hoe meer kry sy die nare gevoel dat sy en Biep, EN haar ouers en haar eksentrieke ouma Lanie, in groot gevaar is!
A5 Storieboek
100 bladsye
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.