Additional information
| Age | |
|---|---|
| Brand | Lapa Uitgewers |
| Language |
R135.00
Basjan is ’n groot bruin beer. En hy is moeg daarvoor om gewone beerdinge te doen. Dan ontdek hy op ’n dag ’n boek onder ’n boom. Basjan vat die pad om die boek se eienaar op te spoor – en dit is die begin van ’n fantastiese avontuur …
Out of stock
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.