Description
Elizabeth Wasserman
Jannus en Kriek se oupa is n avonturier, n uitvinder en n baie onvoorspelbare man. Hulle weet nooit watter wonderbaarlike goeters in sy Dingesfabriek aan’t broei is nie. In die boek neem hy hulle al die pad maan toe – net vir die middag!
Reviews
There are no reviews yet.